Monday, 15 December 2014

Ronda (Afr)




In die skadu van die ou brug in Ronda






is daar 'n mensgemaakte dam, 

grou en onaansienlik op eerste blik








maar

mooi is orals

mens moet net eers leer om dit raak te sien





























No comments:

Post a Comment